top of page

Bokkompie

Die Bokkompie is ‘n skoolkoerant wat 2 keer ‘n jaar aan die leerders uitgegee word. Die redaksie van die Bokkompie bestaan uit ‘n Redaktrise/Redakteur, tien Gr. 11 leerders en twee Gr. 10 leerders. Die koerant bevat verskeie artikels oor wat in die skool gebeur op sport, kultuur en sosiale gebied asook foto’s van verskeie geleenthede.  Die publiek kan ook in die koerant adverteer teen ‘n fooi.

Bokkompie.PNG
Bokkompie Sept 2022.JPG
1.png
bokkompie.png
Nov Bokkompie.jpg
bottom of page