top of page

Atletiek
Die atletiekseisoen is tydens die eerste en die vierde kwartaal. Ons neem aan verskeie byeenkomste deel. Ons skop die jaar af met die Kleurbyeenkoms, dan volg die Weskusbyeenkoms, die Wes-Boland byeenkoms, Boland byeenkoms, Weskaap byeenkoms en dan SA's. In die vierde neem ons aan die Swartland-, Moorreesburg Top 10- en Bredasdorp Top 10 byeenkomste deel.
Oefentye: Dinsdae en Donderdae vanaf 14h30 tot 16h00.
Busvervoer is beskikbaar tydens hierdie oefendae.
bottom of page