top of page

Hokkie
VHS bied hokkie aan vir beide seuns en dogters. Leerders wat nie aan 'n ander wintersport deelneem nie, word uitgenooi om te kom hokkie speel.
Dogtershokkie Spanne
Daar is tans 2 spanne: o/19 A en B.
Oefentye
Dinsdae en Donderdae:
Opwarming 14:30 - 14:45 vir alle spelers. Daarna vind spanoefening plaas tot 16:00, soos gereël met onderskeie spanne.
Seunshokkie Spanne
Ons het tans slegs genoeg spelers om een seunshokkiespan, 'n o/19A-span vol te maak, maar die manne oefen baie getrou en speel hul harte uit. Kontak gerus ons kantoor om meer oor ons seunshokkie sport uit te vind.
bottom of page