top of page

Rugby
Ons skryf elke jaar 'n o/14 A+B, o/15 A+B, o/16 A+B en o/19 A+B span in en is geaffilieer by Boland Hoërskool rugby. Dit beteken dat spelers wel in die Boland spanne opgeneem kan word (o/16 en o/18).
Oefentye
Dinsdae en Donderdae:
- o/14: 14:30 - 15:30
- o/15: 14:30 - 15:30
- o/16: 15:30 - 16:55
- o/19: 15:30 - 16:55
Wedstryde
Die meeste wedstryde word Saterdae gespeel. Vervoer word verskaf vir leerders na die oefening.
Busvervoer
VHS het sy eie busvervoerstelsel wat bestaan uit vier groot busse, twee kombi's, een motor en een bakkie. Die busse word aangewend vir vervoer van leerders voor en na die skool. Ons vervoer ook leerders vir gratis na sportgeleenthede.
bottom of page