Opwindende Nuus! đ**
Die Saldanha Baai Munisipaliteit en iXengeneering het onlangs 'n skoolkompetisie in die Weskus aangebied om bewusmaking te bring oor die gebruik van hernubare energiebronne. Ons is opgewonde om aan te dui dat die twee talentvolle leerders, Noelanie Louw en Kay-lynn Wright van Graad 9, die wenner van die projek oor hernubare energie is! đ
Hul indrukwekkende werk het daartoe gelei dat hulle 'n solar inverter vir hul skool gewen het! đâĄïž
Baie geluk aan Noelanie en Kay-lynn vir hulle hardwerk en kreatiwiteit! Julle het regtig 'n verskil gemaak. đđ
#HernubareEnergie #Skoolkompetisie #ToekomsInDieHandeVanJongMense #SolarInverter #Weskus#burgiepride #proud_burgies
Yorumlar