top of page

INTERNATIONAL SCIENCE FAIR

Writer's picture: Hoƫrskool Vredenburg Hoƫrskool Vredenburg

Ons is ongelooflik trots om die uitslae van die International Science Fair aan te kondig. Ons Burgies het uitsonderlik goed gevaar! šŸŒŸ

Thiedu het Goud ontvang vir sy projek! šŸ…

Jordan het Silwer verwerf vir haar projek, Ć©n 'n spesiale prys gewen vir die beste Junior-projek in die kategorie Fisika, Sterrekunde, en Ruimtewetenskappe! šŸ„ˆāœØ

Baie geluk aan albei met hierdie merkwaardige prestasies!



2 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page