top of page

O/19A Dogters Hokkiespan in Ceres '22

Writer: Hoërskool Vredenburg Hoërskool Vredenburg

Die O/19A dogters hokkiespan, vergesel deur Mev Pedro en Mnr Joubert, is veilig in Ceres en hulle lyk só mooi in hulle nuwe wedstrydklere.


We would like to say a special word of thanks to the sponsors who made their new outfits possible:


Togs sponsored by Duferco;

Peaks by Mrs Heila Moag.


Baie dankie vir julle bydraes, dit maak 'n groot verskil.


Geniet die hokkie meisies, ons is trots op julle!



 
 
 

Comments


bottom of page