top of page
Writer's pictureHoërskool Vredenburg

OPWINDENDE NUUS!

Opwindende Nuus! 🎉**

Die Saldanha Baai Munisipaliteit en iXengeneering het onlangs 'n skoolkompetisie in die Weskus aangebied om bewusmaking te bring oor die gebruik van hernubare energiebronne. Ons is opgewonde om aan te dui dat die twee talentvolle leerders, Noelanie Louw en Kay-lynn Wright van Graad 9, die wenner van die projek oor hernubare energie is! 🏆

Hul indrukwekkende werk het daartoe gelei dat hulle 'n solar inverter vir hul skool gewen het! đŸŒžâšĄïž

Baie geluk aan Noelanie en Kay-lynn vir hulle hardwerk en kreatiwiteit! Julle het regtig 'n verskil gemaak. 👏👏



4 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page