top of page
Writer's pictureHoërskool Vredenburg

SOUTH AFRICAN NATIONAL CHESS CHAMPIONSHIP

Twee van ons leerders het gedurende die vakansie aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Skaak Kampioenskappe te Gqeberha gaan deelneem waar hulle weggestap het as die kampioene met die 1ste plek!

Ons wens vir Anne-Belle Ellman en Shakir Kariem hartlik geluk met hulle prestasie!



1 view0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page