VHS Victorious! 🏆🎉
Ons krieketspan het behoorlik gewys hoe dit gedoen word! 🏏🔥 Met ‘n skitterende oorwinning van 45 lopies teen Curro, het ons span se harde werk en spanwerk duidelik vrugte afgewerp!
🌟 Man van die wedstryd: Austin Prins – ‘n briljante vertoning op die veld!
Baie geluk aan al ons spelers en ondersteuners wat hierdie wen so spesiaal maak! 💙💪 VHS trots!
تعليقات