VHS Sterre Skitter! 🌟
Baie geluk aan Jordan Arendse en Austin Prins wat opgeneem is in die Wes-Boland Krieketspan! 🎉🏆
Ons is ongelooflik trots op julle prestasie en weet dat julle VHS se naam met trots gaan verteenwoordig. Sterkte met die volgende fase van julle krieketreis!

Comments