top of page
Skynhof
'n Skynhof waar studente denkbeeldige sake veg. Die denkbeeldige sake is meestal mensregtesake. Die doel van skynhof is om leerders, wat vir die wet wil leer, die kans te gee om met egte advokate in die hof te werk. Leerders skryf eers 'n opstel en dan word 'n keuringsproses gevolg om deur te dring na die mondelinge rondtes in die hof.
Leerders word afgerig deur Mev. C. Van der Merwe.
OEFENTYE
Vanaf die tweede kwaartaal elke Woensdag 14h30-16h00

bottom of page